+35

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Christelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Die verblyf by Besigheim was absoluut fantasties. Lekker sentraal geleë. Verblyf was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Excellence all round, relaxing stay 100% recommended. My second stay at Besigheim, homely feeling, you are relaxed and all services are excellent and the hospitality even more so. Will always recommend Besigheim.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pleasant, convenient, comfortable. We had a very comfortable and pleasant stay. It is in a quiet and attractive suburb close to the centre of Stellenbosch and has a shopping centre nearby. The staff are friendly, accommodating and helpful. I would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag
4.8
Mrt 2026

Baie goeie ervaring, so 'n mooi en netjiese eenheid. Pragtige plek en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Engelie O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2026

Lieflike kuier by Besigheim. Dit was 'n baie lekker kuier in Stellenbosch. Besigheim is geleë naby die sakedorp, so ek het sommer gestap (so 20 - 25 minute se rustige en veilige stappie). My kamer (Agapanthus) was die laaste een beskikbaar en presies volgens die beskrywing. Die buite-area, tuin en swembad met sitplek laat jou ruimte groter voel en ek het heerlik langs die swembad kon lees. Joey en die span was besonder vriendelik; ek sal nie omgee om weer 'n draai te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Kort maar ons kom beslis weer! Baie netjies en skoon, rustige en veilige area. Oulike gasvrou wat ons lekker tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mardene V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Fantasties. Ons het heerlik gebly. Was hier vir sport. Alles wat nodig was. Netjies! Tannie Joey was vriendelik en so behulpsaam. Sal meer gereeld hier boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joey
Besigheim
Dankie Mardene. Waardeer die positiewe terugvoering. Dit was 'n groot plesier. Sien uit na julle volgende besoek. Groete Tannie Joey

Marlize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig en vrede. Wonderlik, stil en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almo G
1 nag
5.0
Okt 2025

All I could ask for. I stayed in the Clivia cottage which was very well equipped, clean, tidy and set within a beautiful Clivia garden. Check-in and check-out were efficient. The hostess was very friendly and helpful. A highly recommended guest house for an overnight stay in Stellenbosch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

It was comfortable and set in a very peaceful area with a lovely garden. It was pleasant, and the host was very helpful and welcoming. Nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeBO0wZFUIQw06Hlg7PfTrFObxlKq6xkBRCwOqBfUHpJpbwGlHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 6 Lovell Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -33.94512954256 18.845464079693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang