LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Besigheim | LekkeSlaap
+80

Besigheim

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Besigheim
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nosinethemba N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosinethemba N
Saam met vriende

Good.

Just that the other big room had a smell like the carpet was mouldy, did mention to the owner.

Susi A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susi A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely peaceful garden, well appointed cottage.

My mum and I really enjoyed our stay in the lovely Clivia Cottage. We loved the tasteful decor and our host had supplied all the necessities, some lovely rusks as well.

Besigheim's terugvoer

Thank you very much for the kind words. You were very pleasant, uncomplicated and tidy guests. It would be nice to welcome you back.

Besigheim
Jean S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S
Enkelreisiger

Heerlike kuier in pragtige area.

Bespreking en ontvangs was effektief, maklik en vriendelik. Lieflike rustige area. Alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar.

Reyni J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reyni J
Enkelreisiger

Vriendelik, netjies en skoon.

Sal aanbeveel en weer gebruik in toekoms!

Besigheim's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om jou en Frederik te leer ken. Jy is baie welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike groete.
Daniel

Besigheim
Heidi D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D
Enkelreisiger

Netjies, veilig, goeie WiFi, genoeg TV-kanale, lekker buite-area, pragtige tuin.

Bespreking en aankoms binne 30 min gedoen, baie vriendelike ontvangs, onmiddellik tuis gevoel, alles wat jy nodig het bymekaar.

Besigheim's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe en vriendelike kommentaar. Jy is altyd weer welkom. Vriendelike groete, Daniel Kritzinger.

Besigheim
Zoe G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe G
Gesin met tieners

Great.

More milk and sugar in the room would be great for more than just one cup of tea/coffee.

Besigheim's terugvoer

Hello Zoe, thank you, also for the tip. We put enough tea, coffee, sugar, and milk in our rooms for normal consumption. Unfortunately, some guests simply clear the containers if we put in more, and even ask for three toilet rolls for a one-night stay. Guests may always ask for more if needed. Most welcome back. Daniel

Besigheim
Duane H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duane H
Besigheidsreis

Very near and tidy. Convenient location.

Perfect stop over for a quick business trip. Tidy, perfect location and nice and quiet.

Besigheim's terugvoer

Hello Duane,

Thank you for your kind words. It has been a pleasure to accommodate you. Welcome back at any time.

Best regards

Daniel Kritzinger

Besigheim
Pieter F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F
Enkelreisiger

Veilig ,Netjies , Vriendelik en BAIE Behulpsaam

Baie dankie vir n veilige Skoon , gerieflike blyplek met veilige parkering , voelgesang in die vroee more en heerlike vars Stellenbosch lug. Ek sal beslis nie meer soek na n ander blyplek in Stellenbosch nie ! En o , Besigheim is sommer baie nabyaan Medi Clinic ook :)

Philip F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F
Enkelreisiger

Vriendelik, gasvry, skoon, netjies, sonder fieterjasies.

Die ontbyt ongelooflik, baie dankie vir alles. Die verblyf word sterk aanbeveel.

Besigheim's terugvoer

Hartlike dank vir die vriendelike woorde van waardering. Jy was 'n modelgas en is altyd baie welkom. Mooiloop.
Daniel Kritzinger

Besigheim
Thomas W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas W
Enkelreisiger

Maklik, geen moeite nie.

Vriendelike diens wat aan my vereistes voldoen het. Waardeer die maklike veilige parkering.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Easy, no fuss.

Friendly service with my requirements fully met. Appreciated the easy secure parking.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Besigheim's terugvoer

Hallo Thomas,
Thank you for the kind words, which I really appreciate. You were a very pleasant and tidy guest.
Best regards and always most welcome.
Daniel

Besigheim
Cia H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cia H
Enkelreisiger

Ouer dekor. Donker kamer. Mooi tuin.

Die honde blaf onnodig baie en is baie steurend met tye, veral snags.

Besigheim's terugvoer

Hallo Cia

Die dekor is 'n persoonlike saak en word duidelik op die foto's aangedui. 'n Gas kan vooraf besluit of hy/sy daarvan hou en bespreek, of nie. Baie gaste is dol oor die interieur en wou al die skilderye koop. Die een nag wat die kuierhond getjank het, was 'n ongelukkige uitsondering en ek het om verskoning daarvoor aangebied. Bo kla gaste soms weer dat die kamer te lig is. Dit is moeilik om elke smaak te bevredig, en alles is relatief.

Nogtans dankie vir jou besoek en vriendelike groete.

Daniel Kritzinger

Besigheim
P.s. O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
P.s. O

Geen kommentaar.

Besigheim is tipies daai plek waar die foto's glad nie die fasiliteite gestand doen nie.

Gesina L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, goeie diens.

Sentraal geleë. Netjies.

Besigheim's terugvoer

Hallo Gesina,
Dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Daniel Kritzinger

Besigheim
Louis B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wooneenheid was goed en goed toegerus.

Die persoon het ons vanaf die oorspronklike blyplek vir die nag na nog twee eenhede geneem. By die oorspronklike was net enkelbeddens, die tweede eenheid het hy nie 'n sleutel voor gehad nie en hy het dit eers ontdek toe ons daar aankom. By die derde eenheid het ons toe oornag.

Mari O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari O
Gesin met tieners

Baie goed ingerig, skoon en baie goeie diens.

Ideale self-catering-plek. Baie goed ingerig, skoon en baie goeie diens.

Laurika S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurika S

Netjies en het als wat benodig word.

Rustige, stil, netjiese verblyf.

Besigheim's terugvoer

Hallo Laurika,

Dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om kulle te ontvang.

Vriendelike groete,

Daniel en Antoinette Kritzinger

Besigheim
Kobus S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Enkelreisiger

Rustige verblyf.

Goeie en vriendelike ontvangs. Perseel is netjies en skoon, asook die kamer. Veilige parkeerarea op die perseel. Omgewing is rustig, sonder enige geraas van voertuie ens.

Johan R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Baie aangename gasheer. Stil area en veilig. Sal weer gebruik maak vir oornag.

Besigheim's terugvoer

Baie dankie, Johan. Ek waardeer jou positiewe kommentaar opreg. Ons probeer bekostigbare, gerieflike en skoon akkommodasie aanbied. Jy is enige tyd weer welkom.

Vriendelike groete

Daniel Kritzinger
Besigheim

Besigheim
Anso D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, veilig, maklik om in te klok.

Die Boord is ‘n rustige woonbuurt, die gastehuis skoon en netjies en dis maklik om in te klok.

Anna O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna O

Rustige omgewing en vriendelike mense.

Sal graag weer by Besigheim tuisgaan. Niks besig daar gevind nie, net rustig. Het nie eers 'n hond hoor blaf nie. Matrasse is eersteklas, wat beslis 'n goeie nagrus verseker het. Vyf sterre!

Andre M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjiese gastehuis! Rustige omgewing en loopafstand vanaf die Spar by die Boord.

Skoon en netjiese gastehuis. Baie toeganklik met die remote en sleutels. Veiligheid is goed. Geleë in 'n rustige omgewing en voel ook veilig self.

Besigheim's terugvoer

Baie dankie, André. Julle is altyd baie welkom.

Besigheim
Sandra D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Enkelreisiger

Baie netjiese, veilige verblyf.

Vriendelike ontvangs. Lekker vol DStv. Baie skoon en netjiese beddegoed, handdoeke en area om te ontspan.

Besigheim's terugvoer

Beste Sandra,

Baie dankie, ons waardeer die baie positiewe kommentaar baie. Dis nie luukse akkommodasie nie, maar hopelik gerieflik, skoon en waarde vir geld.

Julle is altyd weer welkom. Sulke terugvoer maak dit die moeite werd.

Groete,
Daniel Kritzinger
Besigheim

Besigheim
Elisabeth S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Geleë in 'n rustige en stil woonbuurt, die kamer wat ons bespreek het het als wat 'n mens sou nodig kry as jy weg van die huis af is. Ons het die beskuit en koffie baie waardeer, en alhoewel ons net een aand gebly het en nie sal ek Besigheim sterk aanbeveel.

Besigheim's terugvoer

Baie dankie vir die vleiende kommentaar. Aangename, ongekompliseerde gaste soos julle maak dit die moeite werd om in die bedryf te wees en bly. Julle is enigte tyd hartlik welkom.

Vriendelike groete
Daniel Kritzinger
Besigheim

Besigheim
Pieter V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Uiters netjies en volledig. Uitstekend vir groter groepe (4 tot 8). Naby alle groot dienste. Luukse verblyf. Hoogs aan te beveel.

Jopie C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal weer en weer hier oorbly.

Netjies, vriendelik en professioneel.

Chris P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike vooraf kommunikasie, wat fantasties is. Kamers besonders netjies.

Uitstekende akkommodasie. Ons het heerlik gebly, die plek is baie netjies en skoon, alles het goed gewerk en die ontvangs deur personeel was indrukwekkend. Beter nog, ons het deurentyd van hulle gehoor om te bevestig en spesiale reëlings te tref vir die aankoms. Beveel Besigheim hoogs aan.

Besigheim's terugvoer

Goeiedag Chris,

Baie dankie vir die vriendelike en positiewe woorde. Ek is jammer ons was weg, maar Lionel en Stefan is altyd baie professioneel, vriendelik en behulpsaam. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Geseënde Kersfees en 'n baie voorspoedige 2019!

Daniel Kritzinger,
Besigheim

Besigheim
Anwen O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anwen O
Enkelreisiger

Gemaklike, bekostigbare verblyf.

Baie goeie kliëntediens. Ek is baie tevrede met hulle diens, ek het vir 'n lang tydperk daar gebly en het elke keer uitgesien om na my huisie toe te gaan na 'n lang dag. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.

Besigheim's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om jou hier te hê. Ons verwelkom jou graag terug.

Vriendelike groete

Daniel Kritzinger - Besigheim

Besigheim
Liesel Elsie B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel Elsie B
Enkelreisiger

Dit was puik.

Dit is ongelooflik mooi en 'n pragtige, skoon en versorgde plekkie. Dit was perfek vir my behoeftes.

Sarel S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel S
Enkelreisiger

Goeie, bekostigbare verblyf.

Besigheid is goed geleë in Stellenbosch. Die omgewing het 'n heerlike rustige atmosfeer en die feit dat daar 'n SuperSpar en ander winkels binne loopafstand is, is 'n bonus. Baie aangename verblyfplek.

Mari O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari O

Baie gerieflik.

Gerieflike plek met goeie fasiliteite, hoë gehalte.

Ronald C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable stop-over.

Situated in a nice, quiet street with a lovely garden.

Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovell-laan 5, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeBO0wZFUIQw06Hlg7PfTrFObxlKq6xkBRCwOqBfUHpJpbwGlHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 5 Lovell Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.944709 18.845853
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!