Best of Both Camping Site
Kampeer/karavaan
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tussen Triton Diving Lodge en Toat Tree Cabins, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Best of Both Camping Site is in Sodwanabaai, KwaZulu-Natal geleë en bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat van die stadsgedruis wil ontsnap.
Hierdie eenvoudige kampeerplek skuil onder die skadu van ou bome en is geskik vir tente, karavane of motorwoonwaens. Elke perseel het 'n kragpunt en 'n waterkraan. Die kampeerterrein het 2 ablusieblokke, maar daar is slegs 2 warmwaterstorte. Daar is ook 'n toilet.
Of gaste nou natuurentoesiaste is of bloot na 'n rustige toevlugsoord op soek is, bied dié kampeerterrein die perfekte omgewing vir hul buitelugavontuur.
Kamer-opset
Kapasiteit: 6
•
Aantal badkamers: 2
Ligging
- Tussen Triton Diving Lodge en Toat Tree Cabins, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sodwanabaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tussen Triton Diving Lodge en Toat Tree Cabins, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal