Bethanie Hotel & Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Dorette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Aimee D - Jan 2024
Algehele gradering
Very friendly staff, aircon was amazing in the heat. Pool was refreshing.
Marinda U - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Cecilia D - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike mense. Pragtige hotel.
Karin B - Apr 2022
Algehele gradering
Uiters aangename verblyf met vriendelike eienaars.
Bethanie Hotel & Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Dit was n groot plesier, hoop om jul gou weer in Namibie te sien. Groete, Dorette Vos
Fanie V - Feb 2020
Algehele gradering
Hartlike kuier, gawe gasvrou en gasheer, vriendelike en behulpsame personeel, goeie geriewe en uitnodigende swembad.
Bethanie Hotel & Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n plesier en voorreg om jul te kon ontmoet. Seenwense en ek hoop om jul weer te sien. Groete, Dorette.
Anlo D - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerIne C - Aug 2019
Algehele gradering
Good place only refills needed at the foodbuffet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie plek, benodig hervulling van kos by buffet.
Lekker plek, vriendelike mense. Die kamers was gemaklik en skoon. Kos was lekker, maar was nie hervul as die buffet klaar was nie. Ons was betyds, maar het amper niks geëet vir ontbyt nie. Die aandete het dieselfde kwessie gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cobus T - Jul 2019
Algehele gradering
Great hospitality, felt like home!
Laurise D - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelikste rustige oase.
Ancois B - Jun 2019
Algehele gradering
‘n Ware oase.
Schalk M - Apr 2019
Algehele gradering
Hier voel jy beroof.
Chris B - Mrt 2019
Algehele gradering
Ougat plattelandse hotel.
Lees meerAndre V - Des 2018
Algehele gradering
'n Oase in die woestyn.
Tania V - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
René J - Des 2018
Algehele gradering
The perfect place to stay on your way from Dune 45 to Fish River Canyon!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die perfekte plek om te bly op pad van Duin 45 na Visrivier-canyon.
Lieflike atmosfeer, lekker en skoon kamers met lugversorging. Perfekte swembad en swembadarea. Goeie kos en vriendelike personeel. Dis asof tyd vasgevang is in die geselskamer. Selfs oefengeriewe.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annette J - Des 2018
Algehele gradering
Swak diens.
Lees meerKarien D - Jun 2018
Algehele gradering
Ons is vriendelik verwelkom en het heerlik gekuier by hierdie lieflike plekkie op pad na Sossusvlei.
Bethanie Hotel & Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die waardering. Dis altyd 'n plesier om vriendelike gaste te onthaal.
Prof Hannes V - Mei 2018
Algehele gradering
Die bestuursegpaar het uit hulle pad uit gegaan om ons welkom te laat voel. Baie dankie.
Bethanie Hotel & Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi boodskap, ons waardeer dit!
- Kapasiteit: 57 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chief Fredericks-laan 237, Bethanie, 0000, Karas