+50
B&B in Bethulie

Bethulie Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 221 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hannelie P
1 nag
5.0
Mrt 2026

Lieflike asembenewende ervaring voel asof ek in 'n fliek speel terug in tyd. Dit is 'n pragtige nostalgiese belewenis wat mens laat deel voel van die 'ryke verlede' met al die gemak en tegnologie van die hede. Mens voel onmiddellik tuis en gekoester deur die gasvryheid en opregte belangstelling in elke gas. Mense kom aan as vreemdelinge en vertrek as vriende, want die ruimte wat geskep word deur die gasheer en gasvrou is huislik, met 'n gevoel van behoort, omgee en 'Ubuntu'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Verblyf met ongelooflike atmosfeer en gasvryheid. Verblyf was puik en so ook die aandete (opsioneel) en die ontbyt (ingesluit). Gasheer en gasvrou het ons so vriendelik ontvang en sommer dadelik tuis laat voel. Baie goeie ervaring en sal weer beslis wees en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Germaine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sou langer wou kuier. Baie netjies en skoon plek. Lekker ruim kamer. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het eers laat aangekom en sy het vir ons gewag. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Want to feel South Africa? Stay at Bethulie Guest Farm. Loved it. Loved it. A truly South African house over 100 years old. Riana and Jessie fed us yummy food, and the dogs and ostriches welcomed us. The view from the stoep, accompanied by gorgeous dogs, was to die for. Go and see and feel for yourself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina D
1 nag
5.0
Feb 2026

Baie aangenaam. Baie lekker geslaap en 'n heerlike ontbyt geniet. Nie geweet daar is WiFi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Can definitely recommend. A really great venue for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim R
1 nag
5.0
Jan 2026

Couldn't be better. Wonderful overnight stay - comfy bed, and excellent hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very enjoyable stay - a jewel in Bethulie. Wonderful stay, an overhead fan in Room 4 could improve the airflow as the window next to the toilet is very small and a cross draft is thus hardly available. The aircon overnight is not always an option. Deborah was very informative and had lots of tips and valuable information to hand. Very enjoyable stay - a jewel in Bethulie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jock G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Great atmosphere and hospitality. Well maintained place with a lot of character. Furniture matches the house. Dinner opportunities in town are limited, so they offered a lovely meal. Breakfast is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Classic stay - great food! Very nice reception and period dated, old-fashioned decor, which suits the farmhouse to the "T". Very comfortable with great food. (Issue was the drainage in the shower which was blocked (2nd time)). Suggest enclosing the en-suite toilet with a door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 221

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Wardhaugh Street, Bethulie, 9992, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiYTM2ZWM3LTIyYjktNDQ1ZC04ODU1LTc1MDhjNWFiODgwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 221 5 1 5 16 Wardhaugh Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -30.495454 25.989561
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang