+50

Bethulie Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Wardhaugh Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bethulie Guest Farm is 'n historiese familiehuis, omring deur die Karoo se grasveld met berge in die agtergrond. Die gasteplaas bied 'n gerieflike oorstopplek vir reisigers in die vreedsame dorpie Bethulie.

Die gastehuis is ontwerp deur die beroemde argitek Sir Herbert Baker. Die huis het 5 ruim, elegante kamers en elkeen het 'n oopplan-badkamer. Dit is pragtig opgeknap en stylvol gemeubileer met die oorspronklike houtvloere en 'n tradisionele Suid-Afrikaanse stoep waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hul oor die ooptes uitkyk.

Daar is 'n paar hektaar pekanneutbome op die plaas en die plaaskombuis bedien organiese groente (in seisoen), slaai en heerlike maaltye. Maaltye kan op versoek beplan word volgens individuele voorkeure.

Bethulie is 'n dorpie met verskeie geskiedkundige besienswaardighede en 'n paar klein restaurante. Noord van die dorp is die Bethuliedam met vakansieoorde en 'n natuurreservaat waar inheemse bokke voorkom. Bewonder die sonsondergange van die damwal af of gaan op jou eie wildrit of saam met 'n toergids.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jacquie B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent overnight in Maclear. Great overnight stop, just off the main road. Food was excellent and the owners were so accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Maryna D
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag oppad terug huistoe. Goeie kommunikasie vanaf die gasheer oor die paaie na Bethulie. Pragtige huis met kwaliteit beddegoed en handdoeke en heer...
Sien meer
Okt 2025
Robyn L
Saam met lewensmaat
5.0
Luxurious. What a beautiful historic home and building! It was so special to stay in this gracious home with all the history and antiqu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Carolina Maria E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier was baie lekker gewees. Excellent. Dit het al ons verwagtinge oortref. Sowat van gasvryheid het ons lanklaas beleef. Kos aandete en ontbyt w...
Sien meer
Okt 2025
Hennie S
Saam met lewensmaat
5.0
Het dit geniet. Verblyf was uit die boonste rakke. Gaan Bethulie weer besoek met die hele gesin.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 205

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 16 Wardhaugh Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Bethulie Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Wardhaugh Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiYTM2ZWM3LTIyYjktNDQ1ZC04ODU1LTc1MDhjNWFiODgwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 205 5 1 5 16 Wardhaugh Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -30.495454 25.989561
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang