+21
Selfsorg in Bethulie

Bethulie Manor

8 gaste

4 slaapkamers

7 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 8 Voortrekker Street, Bethulie, 9992, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Bethulie Manor is in Bethulie, 'n dorpie in die suidelike Vrystaat, tussen die Vrystaatse koppies geleë. Die dorp is naby Suid-Afrika se grootste dam, die ikoniese Gariepdam. Dit bied oneindige natuurskoon, 'n ryk geskiedenis en verskeie kulture en karakters.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede, derde en vierde slaapkamers elkeen 2 enkelbeddens het. 'n Enkelslaapbank is in die sitarea beskikbaar vir 'n ekstra gas.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike sitstel en 'n etenstafel

Bethulie is 'n goeie voorbeeld van 'n eksentrieke plattelandse dorpie en dit is beslis die moeite werd om vir 'n dag deur die strate te wandel en met die plaaslike inwoners te gesels. Landbou is die lewensbrood van dié area en die dorp is saamgestel om die plaasgemeenskap en verwante industrieë te ondersteun.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 8 Voortrekker Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Bethulie Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

8 Voortrekker Street, Bethulie, 9992, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyYthm3Ztk0nOpZPda0e95TfmQeCPa7E9XjytOlrq651pyDfYKK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 8 Voortrekker Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.49452018547 25.97483932972
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang