Pick your preferred language

English

Afrikaans

+202
Selfsorg in Midlands Meander

Beverley Country Cottages

  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beverley Farm, Impendle Road, D11, Dargle Midlands Meander, 3245, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beverley Country Cottages is in die lieflike Dargle-vallei in die Natalse Middellande geleë. Beverley Plaas is op 'n heuwel met fantastiese uitsigte oor die omliggende middellande. Die plaas word omring deur welige grasperke, kampe, asaleabosse, bergrose, geelhout en 2 manjifieke eikebome.

Verblyf word gebied in 4 uniek versierde kothuise, waarvan 3 ten volle toegerus is vir selfsorg. Hayloft Kothuis het slegs basiese selfsorggeriewe. Die oorspronklike plaashuis bied 2 B&B-gastekamers. Elke kamer het 'n privaat ingang en gaste deel 'n stoep.

Elke eenheid het koffie- en teemaakgeriewe, vars melk met aankoms, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, elektriese komberse, gekapte hout en gratis WiFi.

Gaste is welkom om die tennisbaan en voetslaanpaaie te gebruik. Ontbyt en aandetes is op versoek beskikbaar en word in die kothuise bedien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Beverley Farm, Impendle Road, D11, Dargle Midlands Meander, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beverley Country Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Beverley Farm, Impendle Road, D11, Dargle Midlands Meander, 3245, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACpvHMLNYbl2ZY23fpqCB291Tt6ALjezgtG4HeK5Hd9oY6SdpZS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Beverley Farm Impendle Road, D11 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.498394444444 29.973605555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang