Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beverley Country Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Beverley Country Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Casper M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ervaring en het aan al die verwagtinge voldoen.

Heerlik gebly op die stil plaas. Geriewe was goed en personeel hulpvaardig. Ek beveel die ontbyt ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H
Gesin met tieners

Wonderlike verblyfs opsie. Heerlik gekuier.

Verblyf het alles gehad wat nodig was en meer. Baie mooi, gerieflik en skoon. Die plaas is pragtig. Ons het baie welkom gevoel en het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan T
Gesin met klein kinders

Perfect - as usual!

Beverley Country Cottages is my absolute favourite place to stay in the Midlands. The hosts make you feel so at home, and nothing is too much trouble. We keep coming back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens 'n puik keuse. Rustigheid oorheers en blyplek goed ingerig en netjies.

Dit was ons 2de keer van oornag by Beverley Coyntry Cottage. Sal verseker weer daar oornag. Vriendelike groet ook van Kate, altyd lekker om bietjie saam te gesels. Cottage is perfek ingerig, geen tekort. Sielerus verseker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met vriende

Ongelooflik rustig.

Uitstekende oornag-akkommodasie. So goed ingerig vir 'n lekker koue aand. Als wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Lekker ruim. Sal beslis aanbeveel en weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Will have to book for longer next time - didn't have the opportunity to look around. Accommodation had everything we needed (with some additional thoughtful touches) - and some very friendly dogs. Thank you very much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plaaservaring.

Die akkommodasie was wonderlik en ons is hartlik ontvang. Kos was ook puik. Die omgewing is baie mooi en rustig. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hosts, great farm-style accommodation and what a breakfast!

Kate and her staff made us feel very welcome when we arrived on a wet and cold afternoon. There was a great fire going in the unit with a load of logs to keep it going. We spent some time the next day wandering around the farm, just enjoying the Dargle Valley ambience. Anna served our meals in the cottage, stoked the fire and generally made sure we were comfortable. A romantic touch was the big double shower with lots of hot water. Really a nice place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location in the midlands, close to great hiking and birding spots.

Always so wonderful to explore and immerse in the magic of the midlands. Wonderful, tranquil farm stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid B
Gesin met tieners

Wonderful and relaxing.

Had a wonderful stay, all of us enjoyed the tranquil surroundings and most of all our dog. Thanks and will return soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute lafenis vir die siel en lyf. Natuur is pragtig.

Die cottage is baie goed ingerig. Heerlike kaggelvuur geniet. Ontbyt is die volgende oggend bedien in die cottage, uit die boonste rakke. Ons sal vir seker weer daar oornag. Vriendelike ontvangs van Kate ook. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beverley Country Cottages se terugvoer

Baai dankie Elma. Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Kind regards,
Kate

Beverley Country Cottages
Caryn W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryn W

Tuislike gevoel, wonderlike uitsig.

Fantastiese ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beverley Country Cottages se terugvoer

Baie dankie Caryn.

Beverley Country Cottages
René C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
René C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing visit.

On our arrival Kate didn't make us feel welcome at all. This upset us and made us feel uncomfortable. After reading the other reviews we were very disappointed. Won't visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beverley Country Cottages se terugvoer

I am sorry that you feel that way.
I was surprised that you didn't bring any bedding for your dogs and asked that they please not sleep on the beds or couches. I even supplied your dogs with one of our dog's blankets.
Kind regards,
Kate

Beverley Country Cottages
Marilyn W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and clean cottage with stunning views of the countryside. Peaceful and tranquil.

Owner very friendly, welcoming and helpful. Well designed information sheets with what to do in the area. Enjoyed having the Nguni cattle in the field next to the cottage. The peace and tranquillity was just what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beverley Country Cottages se terugvoer

Thank you so much, Marilyn. As we are always striving to improve.
Kind regards,
Kate

Beverley Country Cottages
Joanne F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely relaxing, comfortable stay!

A real treat! Beautiful views of mountains all round.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V
Gesin met klein kinders

Netjies, veilig en geleë in 'n pragtige omgewing.

Ons het baie lekker gekuier by Beverley Country Cottages. Rustige omgewing geskik vir 'n gesin met troeteldiere. Die cottages is goed uitgerig en netjies. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beverley Country Cottages se terugvoer

Baie dankie Gerrit.
Vriendelike groete
Kate

Beverley Country Cottages
Anri D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri D
Gesin met tieners

Fantasties!

Pragtige plek met dié mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Gesin met tieners

Fantasties.

Dit was fantasies. Maklik een van die lekkerste bestemmings waar ek nog oornag het. Die hele familie het dit geniet. Beveel die aandetes aan, dit het dit maklik en sorgvry gemaak. Slaapkamer nr. 2 se bed het vervanging nodig, maar ander kamers was tip top. Wil graag lekker slaap as 'n mens moeg gery is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlena V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V
Saam met vriende

Beautifull cottage and surroundings.

We had a lovely stay in the most beautiful part of our country. Very comfortable cottages with nice fireplace for cold evenings

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L
Gesin met klein kinders

Rustig en lekker snoesig.

Baie vriendelike ontvangs, kaggel reeds aan vir hitte in die eenheid. Daar is genoeg verwarmings toestelle in die vertrekke. Baie netjies en skoon in die kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilu B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilu B
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige kuier op die plaas met rooiwyn en 'n kaggel.

Heerlike rustige kuier, na aan die natuur. Ons was mal oor die plek veral oor dit hondevriendelik is. Ons as gesin het ons stappies op die eiendom geniet met ons dogtertjie en die honde. Die eienaars was ook wonderlik en het ons baie tuis laat voel. Sal definitief aanbeveel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Gesin met klein kinders

Excellent!

Quiet getaway with excellent breakfast!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudette P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette P
Gesin met tieners

Baie lekker, besonders mooi area.

Kate en haar span het uit hulle pad gegaan om dit lekker te maak, van die kaggel wat klaar aangesteek was tot die warm komberse op beddens. Alles was besonders lekker. Sal ontbyt aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful surroundings and a very comfortable cottage combined gave us the perfect rest we so badly needed.

We really enjoyed our time spent here and it was so awesome that we were able to extend our stay here for another week. Our hosts were so friendly and helpful. We had a delightful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthin S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly in die Eagle Room. Die kamer is lekker ruim vir twee mense met ‘n groot badkamer. Ontbyt en aandete was heerlik. Ruth het ons op die hande gedra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel doen moeite om jou tuis te laat voel en slaag 100% daarin.

Alles was van die begin af wonderlik. Jammer ons kon nie langer bly nie. Voorbereide maaltye op versoek was uitstekend asook dit wat bestel is. Ons hond, Cruz het hom gate uit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beverley Country Cottages se terugvoer

Thank you Lynette. We're so glad you enjoyed your stay and we hope to welcome you back in the near future.

Beverley Country Cottages
Marinette B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring!

Asemrowende uitsig en sonsopkoms. Heerlike ontbyt en kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beverley Country Cottages se terugvoer

Thank you so much Marinette.

Beverley Country Cottages
Susan L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, stylvolle verblyf.

Pragtige verblyf en netjies uiteengesit. Alles is skoon en personeel is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beverley Country Cottages se terugvoer

Thank you so much Susan for taking the time to write and share your stay with us.
Much appreciated.

Beverley Country Cottages
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berverley Plaas, Impendle-weg, D11, Dargle Middelland-kronkel, 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACpvHMLNYbl2ZY23fpqCB291Tt6ALjezgtG4HeK5Hd9oY6SdpZS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Beverley Farm Impendle Road, D11 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.498394444444 29.973605555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem