by Beverley Country Cottages | LekkeSlaap
+60

Beverley Country Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berverley Plaas, Impendle-weg, D11, Dargle Middelland-kronkel, 3245, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beverley Country Cottages is in die lieflike Dargle-vallei in die Natalse Middellande geleë. Beverley Plaas is op 'n heuwel met fantastiese uitsigte oor die omliggende middellande geleë. Die plaas word omring deur luisterryke grasperke, kampe, asaleabosse, bergrose, geelhout en 2 manjifieke eikebome.

Verblyf word gebied in 4 uniek versierde kothuise, waarvan 3 ten volle toegerus is vir selfsorg. Hayloft Kothuis het slegs basiese selfsorgfasiliteite.

Die oorspronklike plaashuis bied 2 B&B-gastekamers. Elke kamer het 'n privaat ingang en deel 'n stoep.

Elke eenheid is ingerig met koffie- en teemaakgeriewe, vars melk met aankoms, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, elektriese komberse, gekapte hout en gratis WiFi.

Gaste is welkom om die tennisbaan en voetslaanpaaie te gebruik. Ontbyt en aandetes is op versoek beskikbaar en word in die kothuise bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Beverley Country Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Berverley Plaas, Impendle-weg, D11, Dargle Middelland-kronkel, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beverley Country Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berverley Plaas, Impendle-weg, D11, Dargle Middelland-kronkel, 3245, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACpvHMLNYbl2ZY23fpqCB291Tt6ALjezgtG4HeK5Hd9oY6SdpZS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Beverley Farm Impendle Road, D11 3245 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.498394444444 29.973605555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem