2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Old Camp Road, Misty Cliffs, 7095, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beyond Misty Cliffs - Studio bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 in 'n baie stylvolle strandhuis in Kaapstad se heuwels.
Die aparte woonstel is op die grondverdieping en bied ook slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel het skuifdeure wat toegang bied tot voorste stoep.
Dit het 'n slaaparea met 'n uitsig oor die see en 'n koningingrootte-bed en n badkamer met 'n see-uitsigstort en 'n bad. Daar is ook gemaklike sitplek, 'n slaapbank en 'n kombuisie met 'n Nespresso-masjien, ketel en 'n yskas.
Die woonstel het dubbelglasvensters en fibre-WiFi en 'n alarmstelsel.
Die studio het 'n ononderbroke kragtoevoer met 'n sonkragsisteem en 'n reserwebattery. Gaste sal dus nie deur beurtkrag of kragonderbrekings beïnvloed word nie.
Gaste sal die golwe van die see hoor van die verblyf af. Hier kan 'n mens dolfyne, walvisse, robbe en voëls sien deur die venster. In die aande is daar die mooiste sonondergang oor die Atlantiese kus.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kai Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 32 Old Camp Road, Misty Cliffs, 7095, Wes-Kaap
- Gaste dink Beyond Misty Cliffs - Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Old Camp Road, Misty Cliffs, 7095, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang