+21

Bezalel Wine & Brandy Estate

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wendy G
1 nag
5.0
Apr 2026

Comfortable and relaxing. A delightful place to spend a night. Fantastic ambience, delicious wines, liqueurs and Brandies available for tasting in the cellar, and a charming whimsical garden to unwind in made this one of the highlights of my trip. I would definitely come back if I travel that way again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthinus
Bezalel Wine & Brandy Estate
Thank you for such a delightful review! We are thrilled to hear that your time spent exploring our tasting cellar and relaxing in our whimsical garden was a highlight of your journey. Crafting memorable wines, brandies, and liqueurs—and providing a serene space to enjoy them—is exactly what we strive for. We truly look forward to welcoming you back the next time your travels bring you our way. Safe travels until then!

Peter S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

My kuier daar was iets goed. Het lekker gebly, die plek is iets anders as wat jy op die foto's sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelic R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

‘n Oase vir moë reisigers! Hierdie is 'n juweel in die feit dat die plek op 'n pragtige wynplaas geleë is en die gasheer werklik die ekstra myl gestap het vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthinus
Bezalel Wine & Brandy Estate
Baie dankie vir die pragtige resensie! Dit is vir ons 'n groot voorreg om so 'n oase en rusplek vir moë reisigers te kan wees hier op die wynplaas. Ons stap altyd met liefde daardie ekstra myl om te verseker ons gaste voel tuis en welkom. Dit was 'n absolute plesier om julle te kon gasheer wees, en ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom wanneer die pad julle weer hierheen bring!

Devilliers L
1 nag
4.6
Mei 2026

Lekker vir oorslaap aand. Skoonen netjies. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ja2 P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Na. Ons het, die dame wat my ontvang het, kon ons baie beter ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sundree R
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2026

Had a good night's rest. A bit too small for 3 adults. Great place with a friendly host. The meal ordered was great. Not recommended for 3 adults. The sofa bed was more like a mattress on the floor. Perfect for 2 adults only.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marthinus
Bezalel Wine & Brandy Estate
Thank you for the review! We're so glad you enjoyed the hospitality and the meal. To clarify for future guests, the room features a fold-out sofa bed design that sits low to the base frame when extended, which may give the impression of being closer to the floor than a traditional bed. This room is intentionally designed for a family, with the low-profile sofa bed being ideal for children. We always want our guests to have the perfect setup, so we gladly offer the option to replace the sofa bed with a standard single bed upon request prior to arrival or even during check-in. We appreciate your feedback as it helps us highlight this option for future family travellers!

Nellie L
1 nag Saam met vriende
2.6
Jun 2026

Sleg dankie. Nee glad nie. Kamer het teëlvloere met geen matte of losmatte nie. Die badkamer het net een vloerhanddoek gehad vir die stort, by die wasbak is dan koue kaal teëls. Ek sou verwag het dat 'n plek soos Bezalel darem warm komberse sou voorsien in die koue Upington streek.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Marthinus
Bezalel Wine & Brandy Estate
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoer met ons te deel. Dit spyt ons om te hoor dat u verblyf nie aan u verwagtinge voldoen het nie en dat u koud gekry het siende dat dit nie nodig was nie. Ons wil graag uitklaar dat al ons kamers toegerus is met ekstra warm komberse, asook elektriese komberse onder die lakens vir die koue wintersnagte. Daar is ook 'n lugversorgingseenheid in die kamer wat gestel kan word om die hele vertrek vinnig en gerieflik warm te maak. Ons neem u terugvoer oor die matte in die badkamer ter harte om die ervaring vir toekomstige gaste te verbeter. Seënwense, Die Bezalel-span

Frik D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dit nie net oorslaap nie, maar 'n belewenis! Baie lekker, die verwelkoming en komplimentêre brandewynproe was uit die boonste rakke. Kamers skoon en netjies en die geriewe soos geadverteer. Sal definitief aanbeveel. Lekker swembad wat oor die wingerde kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthinus
Bezalel Wine & Brandy Estate
Baie dankie vir hierdie fantastiese terugvoer! Dit is vir ons die grootste kompliment as 'n besoek nie net 'n oorslaap is nie, maar 'n ware belewenis word. Ons is baie bly die brandewynproe en die verwelkoming het julle verblyf spesiaal begin, en dat die uitsig vanaf die swembad oor die wingerde die perfekte rusplek gebied het. Ons waardeer die aanbeveling terdeë en hoop om julle in die toekoms weer vir nog so 'n lekker bederf te verwelkom!

Annailze A
1 nag
5.0
Nov 2025

Very good, clean and safe. The stay was top notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Rustig en skoon. Ongelooflike netjiese, skoon eenheid. Die wynproe en kos was héérlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marthinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R900
15 % AF
R900 R765
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
15 % AF
R900 R765
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
15 % AF
R900 R765
per nag (plek vir 3)
Bespreek

N14, Dyasons Klip Settlement, Upington, 8805, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e3a7e89a0a953e05f2a007edd05a4e3e2ebee593490b4c9d02b59db537dc1f1a9d318e38158ebb3bae7ad41bc6af9fd994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 3) 29 5 1 5 N14 Dyasons Klip Settlement 8805 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -28.60248395017 21.100797738562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang