12 gaste
6 slaapkamers
10 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - 22 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Bianca 12 is 'n groot selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks spog met 'n swembad, braaigeriewe en direkte toegang tot Lucien-strand.
Dié woonstel het slaapplek vir 'n groot groep van 12 persone (maksimum 8 volwassenes), en bestaan uit 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met stort; die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier, en die derde, vierde, vyfde en sesde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die 3 badkamers is apart en het óf 'n stort óf bad; 1 van die badkamers het 'n bad.
Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, en daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na die omheinde patio wat 'n ingeboude braaigeriewe bied.
Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir motors. Boonop is die kompleks naby Margate North Beach, restaurante en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 412
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 22 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bianca 12 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Forest Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang