Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Nethasha H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Amazing holiday with the family. Awesome stay. Neat and tidy. Amazing view. Easy access to the beach. Pool was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine J
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2025

Woonstel netjies en skoon, uitsig fantasties. Was 'n baie lekker plek om te bly. Uitsig was fantasties, woonstel baie netjies en skoon. Kombuis kort net aandag; borde en koppies is gechip. Kombuistoerusting kort aandag. Daar is nie 'n wasmasjien nie en nie genoeg glase nie. Vir die hoeveelheid wat 'n mens betaal, sal mens die kombuis net in 'n beter werkende toestand wil hê. Stoofplate is heeltemal geroes, opskepbakke is ook 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Adina
Bianca 14
Baie dankie vir u terugvoer en dat u by Bianca 14 gebly het. Ons is bly u het die netheid en die uitsig geniet. Dankie ook vir die insette oor die kombuis. Ons kan bevestig dat daar vanaf middel Januarie opgraderings plaasvind, insluitend 'n nuwe kombuistoonbank, oond, stoof en die installering van 'n lugversorger. Ons waardeer u terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Adina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek

24 Forest Road, Unit 14 Bianca, Margate, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e2df4a3b0814d6a61cb78e04fae8bf61134b3416e84c19e998d183e7f2b93eced92acaf8d7c6689045bc96c35a861692af6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 24 Forest Road Unit 14 Bianca 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.855216799767 30.37843735644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang