Bicycle Inn Golden Mile
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Harrier Street, Golden Mile, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Slegs 300 m se stap van die pragtige Golden Mile-strand af, is hierdie gemaklike en netjiese kothuis ideaal vir gesinne. Dit beskik oor 'n binnebraai en 'n pizza-oond vir ontspanne kookkuns, asook 'n privaat ingang in 'n baie stil area, wat rus en privaatheid bied vir 'n perfekte wegbreek.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, induksiestoof, mikrogolfoond en ketel. Daar is ook 'n sitarea.
Gaste het veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Harrier Street, Golden Mile, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Harrier Street, Golden Mile, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang