+25
Kampeer/karavaan in Sederberg

Biedouw Valley Wegbreek | Standard Campsite

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Charmaine T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Amazing. One of the most stunning places I've ever been to, the whole road trip from Cape Town was one amazing landscape after another. Campsite is immaculate, as are the bathroom facilities. There is so much to do that I would suggest an extended stay. There is a section down the pass that is a dirt road - so just bear in mind (about 20km). But nothing to complain about at all - except we wish we had stayed longer. Definitely will be going back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

'n Stukkie hemel. Ek kan hierdie plaas hoog aanbeveel - dit is pragtig en daar is baie dinge om te sien en te doen. Die geriewe is netjies en is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustige wegbreek. Baie salig en rustige wegbreek in 'n unieke deel van Wes-Kaap. Geen sein, so berei voor vir lekker stilte. Goed opgepaste fasiliteite, asook die pad na die plaas, is nie moeilik of onveilig nie. Daar is 'n mooi waterval en poele, maar ongelukkig nie baie water in Februarie nie! Ek dink dit sal mooi wees om in die lente daar te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Beautiful campsites on the river, super friendly dog, very central for exploring. Lovely location. Ablutions need some TLC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons vier dae bespreking was so lekker dat ons sommer nog 8 dae langer gebly het. Hierdie is 'n fantastiese kamp plek vir die wat net wil wegkom vir 'n naweek of langer wil bly. Selfs vir die wat dalk net 'n oorslaapplekkie soek wat veilig en skoon is. Die bestuurder is 'n regte mense mens wat uit sy pad sal gaan om jou verblyf so lekker as moontlik te maak. Die mooi skoonheid van die omgewing bied so baie om te sien, van natuurlike swempoele, watervalle wat pragtig is, grotte met Khoisan tekeninge en so baie meer sal almal iets van hierdie plek saam hulle kan neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste R
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Sielsrus. Fantastiese omgewing, ongerep, wat 'n besondere ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 121

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Biedouw Valley, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 90 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabe85cd43106efbdf5ff62c786ff723a44aed374f61b2b5f0d17efcbed0cb2cebe8044596139cc0eef134cd86e8a6542388f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Biedouw Valley Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.178485 19.158683
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang