Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Citrusdal (21)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (67)
B&Bs (1)
Wildsplase (5)
Hotelle (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (52)

Resensies van Sederberg

4.2 / 5  
volgens 264 resensies
Lees regte resensies van Sederberg van 264 geverifieerde gaste.
Indien jy Sederberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sederberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sederberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cederberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sederberg Akkommodasie

70 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

De Pakhuys skuil in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese dorpie Wuppertal. Dié plaas behoort aan die Kruger- en Botha-families en bied gehalteverblyf die avonturie...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 140
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sederberg

Rietvley Cottage is in die Koue Bokkeveld naby Op-Die-Berg geleë en bied plaasverblyf. Dis ideaal vir 'n paartjie of gesin wat op soek is na 'n wegbreek in dié vreedsame omgewing. Ongelukkig word geen troeteldiere...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Boskloof Swemgat is sowat 10 km vanaf Clanwilliam in die Boskloofvallei, 'n pragtige, ongerepte area wat grens aan die Sederberg Wildernisarea. Die Jan Disselsrivier vloei deur die vallei en die plaas is vernoem na ...

10% af Aanbod!
VanafR550
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Hills House with Flat bied gerieflike verblyf in 'n sekuriteitskompleks langs die Clanwilliamdam. Die eiendom bied uitsigte oor die dam en op die Sederberge en is gerieflik geleë naby die middedorp. Di...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Haus Muller bied selfsorgverblyf in Clanwilliam, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Cederberge. Die dorpie is bekend vir sy rooibosteeplantasies en die Clanwilliamdam wat ideaal is vir verskeie watersportsoor...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 095
R986
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Leipoldt Accommodation bied luukse selfsorg-verblyf in Clanwilliam aan die voet van die Sederberge. Daar is 3 tipes selfsorg-eenhede met slaapplek vir 20 gaste in totaal. Leipoldt Accommodation beskik oor 2 slaapk...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sederberg

Biedouw Vallei Wegbreek is op die oewer van die Biedouwrivier geleë. Verblyf word in 4 chalets en 'n vierslaapkamerhuis, die Kliphuis, aangebied. Elke chalet beskik oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea, 2 slaapkamer...

Vanaf
R580
per nag, vir 1
B&B in Citrusdal, Sederberg

Aan d'Oewer is 'n drie-ster-B&B, geleë op die rand van die dorp in 'n lieflike tuin. Dit kyk uit oor die gholfbaan met die pragtige Piekenierskloofberge as agtergrond. Aan d'Oewer is die ideale tuiste-weg-van-die-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sederberg

Neels in Rocklands is op die plaas Lorraine in die noordelike Sederberge geleë. Die opstal is 35 km vanaf Clanwilliam op die R364 en net 5 km vanaf Travellers Rest padstal en die Sevilla rotskunsroete. Die pad vana...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Madeliefie Oornag Akkommodasie is in die stil en prentjiemooi dorp Clanwilliam. Dié eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuisie, -slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, enkelplaatstofie, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Cederberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]