+91
Selfsorg in Loxton

Biesiespoort Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Attie B
1 nag
5.0
Feb 2026

Een van die hoogtepunte wat betref oornag akkommodasie vir my in die Karoo. Biesiespoort is regtig 'n absolute oase en juweel van 'n plek daar in die dorre Karoo. Alles op die groot plaaswerf en binne in die eenheid waar ek oornag het, is pynlik netjies en skoon. Ek is baie vriendelik en gasvry ontvang deur Martin (wat instaan vir die gasvrou wanneer hulle nie self daar kan wees nie), en alles wat ek nodig gehad het, was aan my voorsien en verduidelik hoe dit werk. Ek het gekies om 'n vleisie te braai, en Martin het gesorg dat alles (braai stand, rooster, aansteker, blits, dennebolle, hout en braaitang - alles baie mooi netjies en skoon) vir my reggesit is. Die lekker droë hout kan by Martin gekoop word. Ek het lekker gaan stap op die werf en op die plaas - dis só naby aan Loxton dorp dat ek sommer dorp toe gestap het ook en bietjie weer die dorp gaan verken het. Goeie, duursame beddegoed en 'n goeie matras het ook vir seker dat ek 'n goeie nagrus kon inkry. En beide die gasvrou (al was sy baie vêr weg van die plaas af op daardie stadium) en Martin het deurentyd seker gemaak dat ek alles het wat ek nodig het en dat ek gemaklik is en my verblyf geniet. Ek kan Biesiespoort Gasteplaas met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Dis geskik vir 'n enkele nag se oorslaap, sowel as vir langer verblyf. Daar is baie om te doen en te sien op die plaas en in Loxton.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Tranquil stay with many thoughtful extras included - thanks Hanneke. Biesiespoort provides a true haven on a long road trip. Definitely worth staying for more than one night. Hanneke is an exemplary host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juane R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig, mooi en ongelooflik gasvry. Ons het die omgewing en mense vreeslik geniet. Hanneke het ons ongelooflik warm ontvang, die vars broodjie was só ’n lekker verrassing en het ons sommer tuis laat voel. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Asemrowend mooi, uiters vriendelike ontvangs. Lekkerste kuier van ons vakansie. Absolute juweel van 'n plek. Ons was so jammer ons het nie langer daar bespreek nie. Pragtige dekor met soveel sorg en die mooiste beddegoed en huis. Selfs die vuur wat reeds gepak en reg is vir aansteek. Doen jouself 'n guns en gaan besoek hulle beslis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Die perfekte oornag- en rusplek op die lang terugtog vanuit die pragtige Wes-Kaap. Ons het sowat twintig jaar gelede vir die eerste keer op hierdie gasteplaas oorgebly en was toe reeds daarmee beïndruk. Met verloop van tyd is die verblyfopsies uitgebrei, maar die vriendelike gasvryheid het dieselfde gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Fantastiese verblyf. Wonderlike oornag verblyf. Ons sal vir seker langer bly volgende keer. Gasvryheid is 'n 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vince A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Excellent stay with a great host and beautifully restored buildings. Great accommodation, with excellent hosts. We stayed at the main guesthouse. It was spacious, with all kitchen amenities, good mattresses, and cooled rooms with historic fine wire mesh over open windows. A historical building (the original Loxton town), tastefully renovated. Well done on a great restoration and functional accommodation. The farm overall is incredibly neat and even the laydown areas are well organised. You can park 10 m from the accommodation to unload/load. A farm that has been through five generations. This was our top stay on a three-week tour of Eastern Cape, Garden Route, Karoo and OFS. Plans on expanding the offering in the next few months. Kudos / onward and upward.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirese N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Oornag in Loxton. Biesiespoort Gasteplaas is 'n pragtige plek, en Hanneke was so vriendelik met aankoms. Het ook vir seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Hartlik. Ons het heerlik gekuier en geslaap, als is pragtig, netjies en so rustig. Ons is soos famielie ontvang en as vriende gegroet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R350
10 % AF
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R350
10 % AF
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R350
10 % AF
R 350 R 315
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 61 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c5e1b63f165e7dd54637abafff8dff32ca6784a19fcef10bdf592c953d7454731319443af3d6e03aea1ce758607476f189?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R350 nouVanaf R315 per nag (plek vir 4) 56 5 1 5 Biesiespoort Plaas Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471010439399 22.376159625262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang