+91
Selfsorg in Loxton

Biesiespoort Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Willie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Rustigheid van self. Sjoe. Dit was heerlik en rustig. Die vriendelikste diens. Jy voel sommer welkom. Die plekkie was lekker ruim. Het dit baie geniet en sal vir seker weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lip L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Uitstekend oorslaap langs Loxton. Uitstekende blyplek, skoon, netjies en pragtige omgewing. Great gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

A place that begs you to stay for more. Biesiespoort management offers: friendliness. Tastefully appointed, comfortable and clean accommodation. Efficient staff. Breathtaking Karoo setting. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Uitstekend, definitief weer. Hanneke is 'n warm persoon wat jou onmiddellik tuis laat voel. Ons sal definitief weer 'n draai op Loxton maak en nerens anders bly as by Biesiespoort nie. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Pragtig bly plek. Beste diensgehalte blyplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen H
1 nag
5.0
Mei 2026

Good stay. Will stay longer next time. The host was very friendly and helpful. The room was clean and nicely done. Great shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustigheid, netheid, skoonheid. Die stilte en sieligheid van die Karoo is goed vir die siel. Ons akkommodasie was skoon, netjies en het alles bevat wat ons nodig gehad het. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annestasia O
1 nag
5.0
Apr 2026

Dit was slegs oornag, maar sou graag langer wou bly. Heerlik gebly! Dis pragtig, sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sonder twyfel ’n gastehuis met styl en karakter! Ons verblyf was werklik besonders. Die gasvrou het ons met soveel vriendelikheid en warmte ontvang – die varsgebakte piesangbrood met aankoms was ’n ongelooflike bederf en het dadelik ’n tuisgevoel geskep. Die plaas self is uiters netjies en beslis een van die mooiste wat ons nog besoek het. Alles is met sorg en aandag tot detail onderhou. Die kamer was skoon, netjies en baie gemaklik – perfek vir ’n ontspanne oornagverblyf. Dit is sonder twyfel ’n gastehuis met styl en karakter wat ons met groot vertroue kan aanbeveel. Ons sal beslis weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bb V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige Karoo-verblyf met warm gasvryheid. Biesiespoort is waarlik ’n oase in die middel van die Karoo. Die plaas is pragtig en die gastehuis is netjies en skoon. Die ontvangs was vriendelik, en Hanneke het ons dadelik welkom laat voel. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 61 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c5e1b63f165e7dd54637abafff8dff32ca6784a19fcef10bdf592c953d7454731319443af3d6e03aea1ce758607476f189?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 78 5 1 5 Biesiespoort Plaas Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471010439399 22.376159625262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang