+15

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sien julle weer. Baie netjies en skoon, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rubin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasies. Bietou was baie lekker. Veral die free WiFi en die DStv met al die sportkanale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Bietou
Beste Rubin, Dankie, dit was 'n plesier om julle te ontvang en te huisves en ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer. Tom Prinsloo, namens Bietou in Kleinmond.

Jacobus Leon M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2024

Mooi huis en lekker ligging. Gemaklike verblyf wat goed toegerus is en sentrale ligging het. Let net daarop dat die eiendom deur 'n verhuringsagent verhuur word wat addisionele fooie hef vir skoonmaak, linne (voorsiening, nie net vir ruil nie) en breekskadedeposito vereis. Van dit word in die huisreëls versteek en hoor mens eers van dit nadat bespreking betaal is en deposito nie terugbetaal word nie. Julle trek dan ook net skouers op.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Bietou
Beste Leon, Ons volg maar net 'n normale prosedure wat reeds vir meer as 23 jaar van toepassing is, maar is darem bly dat julle tevrede was met die huis en jul verblyf geniet het. Ons vertrou daarom dat ons julle weer in die toekoms kan verwelkom. Met dank en vriendelike groete Tom

Louis M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Gerieflik, netjies, goed toegerus, veilig. Mooi huis, goed geleë en met alles nodig vir ons verblyf. Tom het ons daar ontmoet en dadelik laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Bietou
Beste Louis, Baie dankie vir jul verblyf en die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Tom Prinsloo van Holidayscape, namens Bietou in Kleinmond

Abri P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Baie lekker. Die huis was gemaklik en ons het baie tuis gevoel. Goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Bietou
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle ook die huis so netjies gelaat het. Julle is enige tyd welkom om weer te kom. Met vriendelike groete Tom by Holidayscape

Inneke F
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Bietou is perfek vir twee tot drie paartjies. Bietou sal vir twee tot drie paartjies, wat gemaklik wil kuier en slaap, die perfekte opsie wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Bietou
Beste Inneke, Ons is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle ook die huis so netjies gelaat het. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is enige tyd welkom om weer te kom. Met vriendelike groete Tom by Holidayscape

Lynne T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

The house had everything you would need, was lovely and clean, very well laid out and Tom was the best ever! Not even loadshedding or a bit of rain could spoil the weekend. Will definitely be back and have already recommended it widely! Heavenly, awesome stay, a true home away from home! Tom, jy is die beste, baie dankie!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Bietou
Beste Lynne, Ons is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle ook die huis so netjies gelaat het. Baie dankie vir die positiewe terugvoer ook en die kompliment. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd welkom om weer te kom. Met vriendelike groete Tom by Holidayscape

Roxanne H
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Fantastiese verblyf. Ons het die tyd by Bietou baie geniet. Baie te doen en mooi omgewing. Ons sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Bietou
Beste Roxanne, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en julle is welkom om weer te kom kuier. Met dank en vriendelike groete Tom by Holidayscape, namens Bietou in Kleinmond

Ig V
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Dit was nou lekker. Ons het saam met van ons kinders daar gekuier en kan met vrymoedigheid aanbeveel: "Maak hierdie jou huisie by die see. "

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Bietou
Beste Ig, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en julle is welkom om weer te kom kuier Met dank en vriendelike groete Tom by Holidayscape, namens Bietou in Kleinmond

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 87

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

135 Third Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9adb8fd75bd4a6c4957a3070a283f7d456bb6936662ede38c817d8cbacb5f0c6df6e6bf9d1df2e5e951b4a1c389b440c1e66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 21 5 1 5 135 Third Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.342947214635 19.021321635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang