+15

Bietou

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 135 Third Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Bietou se naamgenoot is die opvallende, inheemse blomstruik. Dié eenheid bied gerieflike akkommodasie in 'n drieslaapkamerkothuis met selfsorg-geriewe en uitsigte op die berg. Bietou is in Kleinmond geleë, net 200 m se stap van die see af.

Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 volledige badkamers, 'n sitkamer, 'n leefkamer en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n enkelbed.

Die sitkamer is ingerig met 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n binnenshuise braaiplek/kaggel, etenstafel en 'n tweede TV in die braaikamer. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n elektriese vierplaatstoof en -oond, 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Gaste kan ook gebruik maak van die wasmasjien, die tuimeldroër en die tuinmeubels.

Die kothuis is op 'n omheinde erf met 'n klein tuin waar die jongspan na hartelus op die grasperk kan speel. Daar is ook 'n toesluit-enkelmotorhuis en 'n outomatiese hek wat toegang tot die eiendom bied. Geen troeteldiere nie asb.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 82

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 135 Third Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bietou het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 135 Third Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9adb8fd75bd4a6c4957a3070a283f7d456bb6936662ede38c817d8cbacb5f0c6df6e6bf9d1df2e5e951b4a1c389b440c1e66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 20 5 1 5 135 Third Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.342947214635 19.021321635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang