2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Suikerbossie Drive, Gordon’s Bay, Cape Town, 7151, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bikini Views is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van 'n dubbelverdieping-villa in Suikerbossierylaan in Gordonsbaai. Die woonstel is teen die berghange geleë en spog met 'n skilderagtige uitsig oor die hawe, seiljagklub en Bikini-strand.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer met 'n gemaklike koningingrootte-bed en oorgenoeg klerekasspasie wat dit ideaal vir langer verblyf maak. Die bed spog met 'n panoramiese uitsig oor die see en op Tafelberg in die verte. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Langs die kombuis is daar 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en gratis WiFi. 'n Skuifdeur lei na 'n groot, privaat stoep met 'n etenstafel, sonstoele, braaigeriewe en 'n groot sonsambreel.
Veilige motorhuisparkeerplek word voorsien. Die woonstel is lekker naby 'n rits restaurante, winkels, hawe-restaurante en aktiwiteite geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 134
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 38 Suikerbossie Drive, Gordon’s Bay, Cape Town, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Bikini Views het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Suikerbossie Drive, Gordon’s Bay, Cape Town, 7151, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang