Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdsong Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 39, Lionviham, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Birdsong Cottage is 'n lieflike ateljee met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in die hartjie van Lionviham, Somerset-Wes geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir óf 'n paartjie, 'n alleenreisiger óf 'n sakereisiger aangesien hierdie eiendom ook 'n uitnodigende swembad het.

Dié ateljee kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar. Dié ateljee het ook lugversorging.

Buite is daar 'n privaat patio met sitplek en braaigeriewe. Gaste het volle toegang tot die eiendom se pragtige tuin en uitnodigende swembad. Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Malanstraat 39, Lionviham, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 39, Lionviham, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6575d2cf4395fe75e411ee5c2e18a7304709177533a3e0ccb892ce569d88622802084b4841530586cd2e53968d2934599944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 39 Malan Street Lionviham 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0819672 18.8543361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang