+105
Gastehuis in Potchefstroom

Birdsview Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Anzel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Kuier was baie lekker en algeheel rustig. Die plek het ’n baie aangename en rustige atmosfeer gebied. Die diens was uitstekend en die personeel was besonder vriendelik en behulpsaam. Ek sal hierdie bestemming beslis aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na ’n kwaliteit ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sbusiso X
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

I really enjoyed the place. I'm coming again soon. It was an amazing clean place and safety was there. It was a beautiful place with nice attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit was skoon en netjies. Eienaar vriendelik en hulpvaardig. Dit was 'n aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joane V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Ons het lekker geslaap. Ons het alles gehad wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2026

Lekker gekuier. Baie lekker. Kort net aircons in kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lyn N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Kan die omgewing ten sterkste aanbeveel. Heerlike omgewing. Die eienaars is vreeslik gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Olivia W
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Would highly recommend Birdview to any travellers who need to spend a night in P. Relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joachim N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

A wonderful stay with basic facilities. It was a good facility with secured parking space. Hot water shower was a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brenda
Birdsview Guesthouse
Thank you for your review. Much appreciated. Blessings

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 730
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 730
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2b32e25162ff51cb9d4ec5dc45d6b2795b50c282dab1d362593b7cb62aea31122550f4da3cd5d32e72035a173573a4ae6bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Plot 546 Vyfhoek 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702574985632 27.123469537173
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang