Birdsview Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Brink L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Lekker. Really enjoyed our stay. Was well received and all was in order. Comfortable and well represented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Great getaway place. Lovely venue. Rooms were very comfortable. Owners were very friendly. Enjoyed relaxing in the gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelike gasvrou. Lekker gebly. Baie skoon, netjies en gerieflik geleë gastehuis. Het alles in wat nodig is. Sal vir seker weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gerieflik. Ons het baie lekker gebly, die kamer is skoon en netjies, die beddegoed en handdoeke is lekker skoon en slaap baie lekker. Ons sal volgende keer weer hier slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Lekker oornag plekkie. Netjies en skoon. Sou net 'n klein botteljie melk verkies het in die kamer vir koffie. Kamer vir 3, maar net 2 stoele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker rustig. Ons het die oorbly absoluut geniet. Die feit dat daar 'n klimraam was en ook genoeg plek vir ons jongste om lekker rond te hardloop, was 'n pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Voel dis waarde vir geld verblyf. Was lekker, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida G
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Baie mooi rustige gastehuis met 'n lieflike swembad. Baie lekker gebly. Birdsview is aan die buitewyke van Potch geleë en dus is dit lekker rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi K
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Heerlik snoesig tsv winterkoue. Baie netjies! Ja. Ons het op kort kennis bespreek en is vriendelik ontvang. Veilige parkering. Melk en beskuit (dit is selfsorg) was 'n heerlike bonus!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Good and nice guest room, clean and friendly staff. My stay was very good, enjoyed every moment. Nice and quiet place; it was the best weekend away for my 30th anniversary. I had no problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 730
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 730
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2b32e25162ff51cb9d4ec5dc45d6b2795b50c282dab1d362593b7cb62aea31122550f4da3cd5d32e72035a173573a4ae6bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Plot 546 Vyfhoek 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702574985632 27.123469537173
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang