- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 31 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Birdsview Guesthouse is in Potchefstroom geleë en bied ruim en gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Dit is naby restaurante en die sakekern van Potchefstroom, wat dit die ideale keuse vir korttermyn-verblyf vir trougroepe, asook langtermyn-verblyf vir professionele persone en studente van skole en universiteite maak.
Die gastehuis beskik oor 12 kamers wat elk slaapplek aan 2, 3 of 4 gaste bied. Die slaapkamers het óf 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, slegs 'n dubbelbed óf slegs 2 enkelbeddens. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n knus kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Elke kamer het 'n TV met DStv en 'n plafonwaaier. Gratis WiFi, veilige parkeerplek, asook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Birdsview Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 31 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang