Black Oystercatcher Cottages

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Jj De Villiers D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het baie lekker gekuier. Dit was heerlik en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gabriella
Black Oystercatcher Cottages
Goeie dag JJ, Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is baie bly julle het julle tydjie hier by ons geniet. Vriendelike groet, Blackoystercatcher span.

Jg K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige plek en waarde vir geld en mooiste uitsig. Awesome, dankie, sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gabriella
Black Oystercatcher Cottages
Goeie dag JG, Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit altyd.

Heinrich B
1 nag
5.0
Aug 2025

Overall experience was very nice. It was very nice, but maybe they can add a TV to the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Die plek is amazing mooi ingerig en alles wat jy nodig het. Die verblyf is ideaal vir die mens wat net weer homself wil vind. En om jou te laat besef, mens moet balans in die lewe kan handhaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca R
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Goeie kommunikasie en alles was in orde en skoon. Baie dankie. Baie lekker en mooi, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gabriella
Black Oystercatcher Cottages
Goeie dag Bianca, Baie dankie vir jou mooi woorde - ons waardeer dit altyd.

Jurita L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Rustig en privaat. Lekker oorgeslaap, dankie. Personeel is baie vriendelik en baie hout is verskaf. Dit was baie koud. Lekker "platter" bestel wat na ons plekkie geneem is. Sal aanbeveel dat julle kyk na 'n ontbytopsie; indien nie, kan julle dan 'n induksieplaat verskaf. Muur in kamer kort bietjie werk, maar als was skoon en netjies. O, ja, keteltjie wil nie oopmaak of afsit na dit gekook het nie. Klein goedjies om na te kyk. Maar baie rustig en baie voëls om te sien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jd V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2025

Alles was gerieflik, dis net die kaggel wat baie rook. Lekker en die komplimentêre hout was welkom.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Gabriella
Black Oystercatcher Cottages
Goeie dag JD, Dankie vir die review. Ons is jammer oor enige ongerief rakende die kaggel wat baie rook. Volgende keer is julle welkom om iemand te kontak, daar is nommers in die huisies en iemand sal julle kom help. Vriendelike groete, Blackoystercatcher Winery

Maritsa S
1 nag Besigheidsreis
2.8
Nov 2025

Teleurstellend, het meer verwag. Fotos op die webwerf en hoe dit werklik lyk, glad nie dieselfde nie. Was teleurgesteld, kort baie onderhoud.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Gabriella
Black Oystercatcher Cottages
Thank you for sharing your feedback. I’m truly sorry to hear that your experience didn’t match your expectations. We always aim to present our property accurately and keep everything well-maintained, so it’s disappointing to learn we fell short during your visit. We appreciate you bringing this to our attention, and we hope you’ll consider giving us another chance to provide a much better experience in the future.

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Rustige plaas atmosfeer met lekker kaggel vir die koue aande maak dit 'n lekker wegbreek bestemming. By die aankoms was die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. 'n Mens voel dadelik tuis en veilig met die oopruimtes en plaas atmosfeer. Die oorgenoeg hout vir die braai en kaggel was baie welkom, en selfs vuuraanstekers is verskaf. 'n Bottel van die plaas se wyn was komplimentêr en in die yskas. Ons kan Black Oystercatcher Cottages sterk aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2022

Rustig en in natuur, maar kort herstelwerk. Die uitsig is mooi vanaf die balkon. Daar is braai geriewe en 'n toegeruste kombuis. Ons het 4 dae gebly ek kon fietsry en stap in die natuur. Ons was net nie teverede met die spinnerakke in die hoeke van die vensters en onder al die meubels nie en het self bietjie skoongemaak die eerste dag. Die elektriese braaipan het muf op gehad (van die gemufde kombuiskas onder sink) so het dit nie gebruik nie en het verkies om kos te maak op die vuur. Oor die algemeen was dit lekker, maar raai aan dat hul beter omsien na herstel werk en skoonmaak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Gabriella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Moddervlei Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNDI5MzhmLWUxYzktNDQyNy05ODUzLTY5MDhmYjQ4MDBmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 R317 Moddervlei Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.632127726626 19.826258708275
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang