+44
Gastehuis in Villieria

Blanche Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld. Sodra al die verbeterings gedoen is, sal dit goeie waarde vir geld wees. Dit was baie warm gewees, maar hulle is tans besig om lugversorgers te installeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Baie aangenaam met uitstekende diens en gemoedsrus. Die ligging is perfek geleë gewees vir my geleentheid en die gasvryheid 'n 10/10. Die kamer is netjies en ruim, sou net 'n lugversorging waardeer het vir die warm aande. Sal definitief weer daar gaan woon in die toekoms. Nou nie iets belangriks vir almal nie, maar iets waaraan gedink kan word, is miskien net 'n plekkie waar mens klere kan ophang sodat jy nie uit jou tas lewe nie. Dit sal baie help as jy langer as 'n dag daar bly. Vreeslik dankie vir die heerlike verblyf, sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Martin
Blanche Guesthouse
Hi Pieter, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons gaan beslis na jou voorstelle kyk en doen wat ons kan om jou verblyf volgende keer meer aangenaam te maak.

Mary O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Good value for money. Good value for money, the check-in procedure is simple and efficient. Selected Room 1 because the bathroom has a door (we are old school like that). But the bathroom was unfortunately a disappointment - the shower water is not contained nor at an angle, so everything is wet when used. The shower drain also seems to be draining into the toilet outlet and it was overflowing, leaving a quite nasty situation. The towels were the best quality I have seen in a long time at a guesthouse and the bedding was of good quality too. The kitchen was well equipped and parking was under cover, and instructions for check-in were thorough. All in all, good value for money and the only disappointment was the shower water situation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2025

Veilig netjies. Lekker gebly, rustige plek - Kamer net warm - geen waaier of lugversorger.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 141

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1104 Terblanche Street, Villeria, Pretoria, 0186, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32b4145cd55881d446b02eecd5ed3a5494c5a7afc14a35a6b9558c0839329e925372db6c9a0601380e3b27b08ec08140aca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1104 Terblanche Street Villeria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.714781898924 28.239804235582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang