+15
B&B in Fauna Park

Blesbok Inn

6 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Blesbok Avenue, Fauna Park, 0699, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Blesbok Inn bied B&B-verblyf in Fauna Park, Polokwane. Die woonstelle is ideaal vir 'n sentrale wegbreek.

Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer. Die kamers het koninggrootte-beddens en elke en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die kombuisie van elke eenheid is met 'n yskassie en mikrogolf toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar. Elke eenheid het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die verblyf is naby winkels en restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 24 Blesbok Avenue, Fauna Park, 0699, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Blesbok Avenue, Fauna Park, 0699, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab28f7b90e8cb5c3e99892c3d2e35a07f5f3ad66b4f0a025960c39267afbfa4f67d0b90e5a3c02be247dfa7ddcb638f1dada?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 24 Blesbok Avenue Fauna Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9090279 29.4822411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang