BLessing@Lynnwood
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 358 Elizabeth Grove South, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Blessing@Lynnwood bied gemaklike selfsorg verblyf in twee ruim wooneenhede in Lynnwood Gardens Estate, Pretoria.
Eenheid 1: Blessing Woonstel.
Die slaapkamer het 'n koningin grootte bed,’n afsonderlike badkamer met ’n bad, stort en wasbak en ‘n aparte toilet met ’n wasbak.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend ’n enkel induksie glasplaat, ‘n mikrogolfoond, ‘n lugbraaier, ‘n yskas, eetgerei en breekware. Die sit area is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi-geriewe.
Buite kan gaste 'n privaat braai-area sowel as 'n rustige tuin geniet, 'n perfekte plek om weer met die natuur te skakel.
Eenheid 2: Blessing Luukse Gastekamer
Die gastekamer bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit een slaapkamer met twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Benewens die slaaparea, bied die gastekamer 'n ruim leefarea met gemaklike leunstoele voor 'n TV, sowel as selfsorg fasiliteite toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaak geriewe.
Gaste van beide eenhede word veilige parkering tydens hul verblyf gebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Div Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 358 Elizabeth Grove South, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink BLessing@Lynnwood het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
358 Elizabeth Grove South, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang