+31
Selfsorg in Lynnwood

BLessing@Lynnwood

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 358 Elizabeth Grove South, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Blessing@Lynnwood bied gemaklike selfsorg verblyf in twee ruim wooneenhede geleë in de natuurskoon Lynnwood Gardens Estate, Pretoria met 24/7 hoë sekuriteit, ope lug oefen fasiliteite en ‘n veilige omgewing vir groot en klein om in te stap en te draf.

Moderne Geriewe
BLessing@Lynnwood bied ’n tuiste in goed toegeruste selfsorg woonstel en gaste kamer (met privaat ingang, saam of afsonderlik) met gratis WiFi, privaat inklok- en uitklok-dienste en voldag-sekuriteit. Gaste kan ook die buite-sitarea en braaigeriewe geniet. Die gaste kamer beskik oor ’n balkon met uitsigte oor die tuin.

Gerieflike Toebehore
Die eenhede bied stromingsdienste (streaming), privaat badkamers met instapstorte en ’n bad, afsonderlike toilet en ’n volledig toegeruste kombuisie (kitchenette) in die woonstel. Bykomende geriewe sluit in lugversorging (in die gastekamer), ’n studeerkamer en werkstafel in beide eenhede. Gratis privaat parkering op die perseel is ingesluit by beide eenhede.

Uitstekende Ligging
Geleë 4,2 km vanaf die Universiteit van Pretoria, stapafstand vanaf die Hoërskool Menlopark (700m) en Lynnwood Laerskool(570m) se sportvelde, stapafstand vanaf Lynwood Galleries (slaghuis en restaurante) (390m), naby die WNNR (1.9km), Menlyn (2.7km) en Lynnwood Bridge (1.7km) winkel sentrums , Loftus Versveld (4km), Sunbet Arena (3.7km) en verskeie besienswaardighede soos die Nasionale Botaniese tuine (2.5km), die Voortrekkermonument (12 km) en Rietvlei-natuurreservaat (17 km).

Gaste-tevredenheid
BLessing at Lynnwood word hoog aangeslaan deur gaste en verseker ’n gemaklike en aangename verblyf met sy moderne fasiliteite en uitstekende diens.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Div Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 358 Elizabeth Grove South, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink BLessing@Lynnwood het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

358 Elizabeth Grove South, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18a6b451e26891c32dc0aff41566b6f3f4c330529131c5a118691170926981498ab65ce2c1c92ddd096f0e5ad3094a35fc34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 358 Elizabeth Grove South Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.760190011287 28.262743414122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang