+32
B&B in Newcastle

Blessings Guesthouse

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Heuwel Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Blessings Gastehuis is geleë in Hutten Heights, 'n luukse area in Newcastle. Twee winkelsentrums en die Black Rock Casino is net 'n kort rit weg.

Ons bied drie bekoorlike dubbelkamers met en suite-badkamers, en twee ruim tuinwoonstelle met privaat badkamers. Al die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, TV's met OpenView, yskassies en WiFi-verbinding. Die kamers word daagliks skoongemaak en wasgoed kan op versoek gereël word.

Daar is 'n groot swembad in 'n pragtige tuin, en veilige parkering word op die perseel voorsien. Doendinge in die omgewing sluit in gholf, besoeke aan monumente en gedenktekens, watersport op die dam en visvang.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 21 Heuwel Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blessings Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

21 Heuwel Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzYTJjMDFlLWQ2YzctNDBkZS1hMzU1LTFkMzQ5ZjI1NDVhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 21 Heuwel Avenue Hutten Heights 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.727166666667 29.923555555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang