Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Dubbelkamer (Sweet Dreams)
- Slegs verblyf
- Dubbelkamer (Vintage Queen)
- Slegs verblyf
- Gesinsdubbelkamer (Poppy Fields)
- Slegs verblyf
Huisreëls
R30 word gehef op alle kaart-transaksies.
Aandete, middagete-pakkies en wasgoed kan teen ekstra koste gereël word.
'n Boete van R1500 word gehef indien gaste in die kamer of badkamer rook (daar is rookalarms in die kamer en badkamer).
Geen besoekers word op die perseel toegelaat nie, alle gaste moet met inklok aanmeld om gaste se veiligheid te verseker.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen diere word toegelaat nie aangesien daar 2 hondjies en 2 katte is wat die spasie met gaste deel.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste met die gasheer gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Heuwel Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang