Pick your preferred language

English

Afrikaans

+9
Selfsorg in Boknesstrand

Blijdschap by die see

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 432 Daniel Scheepers Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Blijdschap by die see is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom reg op die strand in Boknesstrand geleë is. Dit is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike wegbreek na hierdie kusdorpie.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan ongerepte uitsigte oor die strand vanaf die leefarea geniet en daar is direkte toegang tot die strand. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Kenton-on-Sea is ongeveer 13,3 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
David G
Saam met lewensmaat
5.0
A gem of a beach-side flat. A real gem. Elegantly simple, with everything one needs for a short stay-over. Safe, with stunning walks on...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Wiltie V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsig n belewenis. Die verblyf is letterlik 'n klipgooi van die see af. Danie en Retha is aangename mense. Ons sal vir seker weer gaan oorslaap.
Mei 2025
Clayton C
Saam met lewensmaat
4.8
Mooi uitsig, baie privaat, lekker seehuis. Baie dankie vir die pragtige seehuisie – ons het 'n wonderlike nag saam gehad. Die uitsig en skoonheid was ...
Sien meer
Des 2025
Elmien P
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker gekuier in Boknes. Die living is fantasties. Nader aan die see kan jy nie. Heerlik gekuier. TV gemis.
Okt 2025
Wouter V
Saam met lewensmaat
4.8
Wonderlike ligging. Hartlike ontvangs. Gemaklik en privaat. Stap op die strand. Fantastiese oornagplek met die beste gasheer en gasvrou denkbaar. Jy h...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Retha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 432 Daniel Scheepers Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
  • Gaste dink Blijdschap by die see het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

432 Daniel Scheepers Street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA993cceddbe5a451e106b9b4ee539b9d580b93f5156cbaf21ae53ce65dffe17ec16994abdc7bb366ec09283ecc79fb1f4cf3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 432 Daniel Scheepers Street Boknesstrand 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733560575427 26.576704073016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang