Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cannon Rocks

4.8 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Cannon Rocks van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Cannon Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cannon Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cannon Rocks akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cannon Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cannon Rocks Akkommodasie

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cannon Rocks

Stille Waters is op die strand in die kusdorpie Cannon Rocks geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 woonstelle met pragtige see-uitsigte. Stille Waters is ideaal vir paartjies of 'n gesin en spog met direkte...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Cannon Rocks

Alistair House bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Cannon Rocks. Die kothuis is naby die strand en 'n restaurant. Hierdie kothuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koni...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Boknesstrand, Cannon Rocks

Deze Plaats is in Boknesstrand en bied goeie verblyf vir 'n eenvoudige gesinsvakansie. Dit is slegs 100 m van die strand en strandmeer af en is binne maklike bereik van 'n algemene handelaar en eetplekke. Dié ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks

Shipwreck Cottage is 'n strandhuis in Cannon Rocks teen die Sonskynkus met direkte toegang tot die strand. Die akkommodasie bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks

Sonskyn-hoekie is in Cannon Rocks geleë, 'n klein kusdorpie in die Oos-Kaap. Dié perseel is oorkant die pad vanaf die strandfront en ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger. Die woonstel het 1 slaapkamer en 1 bad...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks

Oh Hello is op die strand in Cannon Rocks geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie wat met vakansie is of net van die besige stad wil ontsnap. Die woonstel het 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 2 gaste. D...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Cannon Rocks

Dune Dreams Self-catering is 'n selfsorgvakansiehuis in Kaliforniese styl op die strand in Cannon Rocks. Dié huis bied see-uitsigte vanaf twee hoofslaapkamers, balkon, die leefarea en dek. Die huis het 4 slaapkam...

Vanaf
R2 180
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Cannon Rocks

Bay View Self-Catering is langs die swemstrand in Cannon Rocks, 'n plattelandse dorpie in die Oos-Kaap. Cannon Rocks is veral bekend onder vlieërbranderryers en vissermanne en die ongerepte strande en rustige atmos...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks

SonnenMeer Gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat woonstel op die boonste verdieping van 'n woonperseel waar die eienaars ook bly. Die perseel is reg op die strandfront in Cannon Rocks en bied 'n mo...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks

Cannon Rocks Beach Suites is in Cannon Rocks, 'n klein kusdorpie en bied gerieflike selfsorgverblyf in 10 selfsorgeenhede. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis of kombuisie en het 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]