Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Boknesstrand

4.4 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Boknesstrand van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Boknesstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Boknesstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boknesstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boknesstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boknesstrand Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Boknesstrand

Deze Plaats is in Boknesstrand en bied goeie verblyf vir 'n eenvoudige gesinsvakansie. Dit is slegs 100 m van die strand en strandmeer af en is binne maklike bereik van 'n algemene handelaar en eetplekke. Dié ver...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Boknesstrand

Sandcastle is 'n Griekse koepelhuis net 100 m van die strand en strandmeer as in Boknesstrand. Dié huis het 'n Griekse styl en het groot en mooi koepel-dakkie. Die huis is geskik vir 7 gaste en het 3 en suite-sla...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boknesstrand

Boknes Cottage is in Boknesstrand in die Oos-Kaap, Suid-Afrika geleë. Boknes bied 'n skoon, stil strandarea met pragtige strande en see. Dié enkelwoonstel het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boknesstrand

Nautilus Cottages is in Boknesstrand geleë, halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Oos-Londen, 20 km vanaf Alexandria en 8 km van Boesmansrivier en Kenton-on-Sea af. Verblyf word in 2 eenhede gebied. Nautilus...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Boknesstrand

The Nest @ Boknes is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Boknes in die Oos-Kaap. Dis naby Cannon Rocks, Kenton-on-Sea, Alexandria, Boesmansriviermond en Port Alfred. Die huis is 500 m vanaf die see en 3 m...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Boknesstrand

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Cannon Rocks Beach Suites is in Cannon Rocks, 'n klein kusdorpie en bied gerieflike selfsorgverblyf in 10 selfsorgeenhede. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis of kombuisie en het 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Shipwreck Cottage is 'n strandhuis in Cannon Rocks teen die Sonskynkus met direkte toegang tot die strand. Die akkommodasie bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Alistair House bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Cannon Rocks. Die kothuis is naby die strand en 'n restaurant. Hierdie kothuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koni...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Stille Waters is op die strand in die kusdorpie Cannon Rocks geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 woonstelle met pragtige see-uitsigte. Stille Waters is ideaal vir paartjies of 'n gesin en spog met direkte...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Dune Dreams Self-catering is 'n selfsorgvakansiehuis in Kaliforniese styl op die strand in Cannon Rocks. Dié huis bied see-uitsigte vanaf twee hoofslaapkamers, balkon, die leefarea en dek. Die huis het 4 slaapkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]