+27
Selfsorg in Astonbaai

Bliss on the Bay

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Marika K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Dit was 'n lekker ontspan naweek. Ons het die naweek baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
Kort verblyf
4.4
Apr 2026

Lekker gekuier. Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel vir kleiner groep mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Beautiful view. Awesome with such a nice view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rustig, ontspannend! Was een lekker kuier saam met familie! Die rustigheid van die omgewing was een groot pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shenny D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Overall we had a lovely weekend. Very cosy and lovely house. Location is good. Owners are very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Baie geniet. Baie lekker gebly, netjiese skoon blyplek in 'n veilige omgewing. Ashton Bay is baie stil en rustig. Saans heerlik gekuier op die dek. Kort entjie se stap na die lagoon, kinders en honde het heerlik daar gespeel. Die strand is pragtig om te stap. (Veilige swemstrand is 'n kort entjie se ry na Jeffreys se hoofstrand).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zibele N
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2024

Perfect house for vacation. We love it, very warm house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia E
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Safe, clean and neat to stay. We enjoyed our stay at Bliss on the Bay. It was very clean, neat and secure. Will recommend it to others and will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan L
Kort verblyf
3.8
Aug 2024

Die verblyf was ok, maar kon beter gewees het. Nee, nie regtig nie. Die vensters was nie gewas nie. Muf op die blindings. Die kamerdeur was los en kon nie toegemaak word nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Bianca
Bliss on the Bay
Dear Jan Thank you for taking the time to provide feedback on your recent stay. I sincerely apologise for the issues encountered. This does not reflect the high standards we strive to maintain. Please know that we take your concerns seriously and will address these matters immediately with our cleaning services to ensure they do not happen again. Thank you again for bringing this to our attention.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 8)
Bespreek

24 Flamingo Road, Jeffreys bay, 6332, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30c91aaee215275c6169af3843c95c21682c1860b4b95a8bedea962d9aa9c773733491e07d325c0f9c6614332946b9940a11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 24 Flamingo Road Jeffreys bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0832367 24.9051132

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang