8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Flamingo Road, Jeffreys bay, 6332, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bliss on the Bay is 'n bekoorlike huis wat selfsorgverblyf in Jeffreysbaai, Oos-Kaap, bied. Dit is die ideale opsie vir onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. Die ander badkamer word gedeel en het 'n toilet, stort en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi en 'n wasmasjien is ook beskikbaar.
Die balkon het buite-sitplek, 'n braai en 'n uitsig oor die strandmeer en die see.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 24 Flamingo Road, Jeffreys bay, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Bliss on the Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Flamingo Road, Jeffreys bay, 6332, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang