Blissful Corner
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 216 Irene Avenue, Somerset West, 7135, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blissful Corner is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n gesogte woonbuurt van Somerset-Wes. Die eenheid bied 'n kalm en gemaklike toevlugsoord, ideaal vir paartjies of enkelreisigers wat 'n stil basis met moderne geriewe soek.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Lugversorging word in die slaapkamer voorsien om gemak dwarsdeur die jaar te verseker. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n slim-TV met DStv en gratis WiFi. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, kisvrieskas, ketel, broodrooster en lugbraaier, sowel as basiese tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n privaat buite-area met 'n patio en vuurput, sowel as 'n privaat buitebraai. Veilige, omheinde parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 216 Irene Avenue, Somerset West, 7135, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
216 Irene Avenue, Somerset West, 7135, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang