+21
Gastehuis in Dundee

Bloedrivier

35% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Feb 2026 tot 28 Feb 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R33, 43.1 km from Dundee, 3000, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Die Bloedrivier-erfenisterrein naby Dundee is waarskynlik een van die mees unieke slagvelde in Suid-Afrika. Op hierdie historiese landmerk is 'n gastehuis met die naam Bloedrivier wat gemaklike oornagverblyf 43.1 km buite Dundee bied.

Hierdie eiendom bied 4 ruim en knus gastekamers wat tussen 2 en 3 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is gemeubileer met óf net 'n dubbelbed óf 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die en suite-badkamers is toegerus met 'n bad óf 'n stort.

Hierdie kamers kan met of sonder ontbyt verhuur word; gaste moet net vooraf navraag doen oor ontbyt.

Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Judean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R33, 43.1 km from Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bloedrivier het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
35 % AF
R 550 R 358
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R550
35 % AF
R 550 R 358
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R550
35 % AF
R 550 R 358
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R33, 43.1 km from Dundee, 3000, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2278539f94ec75adb1222d8101f5e13bcd6bf48a61f348f056a632edc09aba0c027c0476ed9762ad71fccc3b0f14705427b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R358 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 R33 43.1 km from Dundee 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.103798329621 30.53393514677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang