Beskrywing
Die Andreis Pretorius het 2enkelbeddens in. Die on-suite badkamer het 'n bad , wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kroeg yskas, mikrogolf oond en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Ontbyt is beskikbaar teen R120.00 per persoon. Elke kamer het sy eie braaier met eetgerei beskikbaar in die kamer. Aandetes kan bestel word indien u nie wil braai nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Geen inklok na 18:00 nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Hans Dons de Lange kamer het 'n dubbel-en enkelbed in. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ontbyt is beskikbaar teen R120.00 per persoon. Daar is ook 'n kroeg yskas, mikrogolf oond en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Elke kamer het sy eie braaier met eetgerei beskikbaar in die kamer. Aandetes kan bestel word indien u nie wil braai nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Geen inklok na 18:00 nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Karel Landman kamer het 'n dubbelbed in. Die on-suite badkamer het 'n stort , wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kroeg yskas, mikrogolf oond en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Ontbyt is beskikbaar teen R120.00 per persoon. Elke kamer het sy eie braaier met eetgerei beskikbaar in die kamer. Aandetes kan bestel word indien u nie wil braai nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Geen inklok na 18:00 nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Sarel Cilliers Kamer het 'n dubbel- en 3 enkelbeddens in. Die on-suite badkamer het 'n bad , wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kroeg yskas, mikrogolf oond en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Ontbyt is beskikbaar teen R120.00 per persoon. Elke kamer het sy eie braaier met eetgerei beskikbaar in die kamer. Aandetes kan bestel word indien u nie wil braai nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Geen inklok na 18:00 nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Wen-kommando selfsorg woonstel het slaapplek vir 6 persone. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed in, die 2de slaapkamer het 2 enkelbeddens in. Daar is ook 2 enkelbeddens in die sitkamer. Die on-suite badkamer het 'n bad , wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskas, mikrogolf oond, 2 plaatstoof met oond en tenvolle toegeruste kombuis in. Ontbyt is beskikbaar teen R120.00 per persoon. Die woonstel het 'n braaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen inklok na 18:00 nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R33, 43.1 km from Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang