BlomHuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar geen kookgeriewe of braaigeriewe beskikbaar is nie.
Die eiendom is 'n oornagverblyf en kan slegs vir 1 of 2 nagte bespreek word.
Harde musiek, geraas en partytjies word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode binne BlomHuis.
Parkering is beskikbaar vir een voertuig, buite die woongebied.
Gaste word vriendelik versoek om hul eie Netflix-gebruikersnaam en wagwoord te gebruik.
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Grand Slam Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang