Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BlomHuis

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls

Let asb. dat daar geen kook- of braaigeriewe beskikbaar is nie.
Die verblyf is slegs geskik vir oornagverblyf en kan slegs vir 1 of 2 nagte bespreek word.
Harde musiek, geraas en partytjies word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in BlomHuis.
Daar is parkeerplek vir 1 voertuig.
Gaste moet asb. hul eie gebruikersnaam en wagwoord vir Netflix en Showmax gebruik.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grand Slam-straat 2, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd95e5d8794e93ba091c05127a2a5aea9357c2423ad132c58e7be231fe131dd2145d1ebc1e881f9d6198fb1009af3dacefbbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 2 Grand Slam Street Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.083277562168 18.046896158849
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem