+36

Blooming Nice Stay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Byna Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blooming Nice Stay bied B&B- en selfsorgverblyf in Harrismith in die Vrystaat. Dié gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is naby die N3- en N5-snelweg geleë.

Verblyf word in 'n gaste-eenheid met slaapplek vir 1 of 2 gaste aangebied. Die oopplan-eenheid het 1 enkelbed en 1 dubbelbed asook 1 badkamer met 'n stort, toilet, wasbak, handdoeke en 'n haardroër. Langs die beddens is daar 'n kombuisie-area met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksieplaat, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei.

'n Koue ontbyt is by die tariewe ingesluit en bestaan uit muffins, vrugte, jogurt en muesli. Gratis koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Die eenheid het ook gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Braaigeriewe kan vir gaste gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Linde C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker naby aan die snelweg, en baie vriendelike ontvangs. Ons kon heerlik uitrus na 'n stressvolle rit op die motorfietse vanaf Margate. Sal weer daa...
Sien meer
Des 2025
Charles R
5.0
Extremely pleasant stay. Oom Johnny was so friendly. You are offered bed and breakfast which includes self-catering with a well-equippe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs gehad deur Johnny en sy honde! Sal beslis aanbeveel. Ons twee en ons hondjie het baie lekker gebly en geslaap.
Nov 2025
Jan B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker blyk om te bly. Ja, baie lekker gebly. Baie veilig bly. Sal weer daar gaan bly.
Okt 2025
Luke P
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, hospitable, friendly, caring. We would happily stay here again, and recommend it without hesitation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 Byna Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Blooming Nice Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Byna Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8201f9c1fd3f8c0f03124b190e05758c4cfc54b771e366a98c8e30abab180d6e55cd832e4099bc26a88d718e89fbd6fc29d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 2 Byna Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.28348 29.13368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang