Bloubergstrand Family Flatlet
5 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Birkenhead Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bloubergstrand Family Flatlet is 'n selfsorgwoonstel wat agter in die eienaar se huis geleë is, met uitsig oor die swembad in Bloubergstrand.
Die woonstel bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 'n ekstra slaaparea en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n bababedjie. Die ekstra slaaparea in die sitkamer is ingerig met 2 kinderbeddens. Die badkamer is en suite en het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mini-oond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Daar is gemaklike sitplek beskikbaar.
Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike klimraam, trampolien en swembad. Die woonstel is binne loopafstand van Blaauwbergstrand, winkels en restaurante geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 29 Birkenhead Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Birkenhead Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang