8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Theron Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bloublasie is 'n selfsorgvakansiehuis in Pearly Beach wat ideaal is vir gesinsvakansies. Dit is stapafstand vanaf die strand en het 'n lieflike stranduitsig.
Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 1 dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het ook 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak, en daar is ook 'n buitestort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, mini-konveksie-oond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Hierdie area lei na die sitarea met 'n sitkamerstel en 'n kaggel.
Die leefarea lei na die balkon met meubels waar gaste die lieflike uitsig kan geniet. Onder is 'n vuurmaakplek en 'n groot grasperk waar kinders kan speel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Theron Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Bloublasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Theron Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang