Modderhuis @ Bloukrans Klein-bewarea

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leonora S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Moenie huiwer om te gaan nie, bespreek en gaan rus en geniet elke oomblik! Dit was vir ons, as nie 4x4 mense, 'n stywe pad tot by Modderhuis, maar verseker die moeite werd. Die eienaar bederf jou met die lekkerste ontbyt wat sy self by jou huis aflewer en ag alles wat sommer net verskriklik lekker. Die huis is 'n groot verrassing en alles wat jy nodig het plus nog wat, is daar. Die foto's doen nie reg aan hierdie amazing plekkie nie! Dit was 'n belewenis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theodora R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aards, hemelse paradys, rou en eg! Nog nooit so iets beleef nie! Ongelooflik! Geen woorde kan die ervaring beskryf nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Fabulous, peaceful. An absolute gem of a place. Very remote, quiet and you can really find peace there. The cottage is so beautifully furnished, so much thought applied to authenticity of the Karoo. A fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mj M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

'n Kopskuif-ondervinding wat ons nie vir enige ander reiservaring sal verruil nie. Die modderhuis op Bloukrans is selfs meer afgesonderd as wat ons ooit kon raai. Perfek ingerig binne, warm beddegoed teen die winterkoue, warm water, gasstoof, baie kastrolle, panne, koffieketel. Sonkraglig en kerse. Karoo-boeke. Salige bank en braaigeriewe agter, rustige geitjies teen die vensterkosyn, snags die geluid van groot vlerke ('n uil?) op die dak. Franci bring beesstert, lamsbrede, vetkoeke (en dalk Malawiese Elizabeth se wonderlike samoesas) op bestelling. Moenie eens self aan kosmaak vir aandete dink nie. Buite: snags die sterrehemel, windpompe, die Buffelsrivier waarvoor jy groot respek kry. Absolute stilte, ruwe rante, die veld wat tydens ons verblyf begin ontwaak het. Sonder sein, WiFi, stadsgeluide, misdaad, winkels, televisie en bevry van jou daaglikse roetine, betree jy 'n onvergeetlike, lewensverrykende ruimteverwringing (space warp). Enkele opmerkings: 1) 'n Nutsvoertuig met hoë bakwerk en alleterreinbande kan die klipperige grondpad na Bloukrans maklik hanteer. Ná goeie reën kan 'n viertrekvoertuig padlangs oor die rivier kom. Daarsonder, soos in ons geval, laat Franci jou jou bagasie op haar bakkie laai. Jy los jou voertuig daar en sy neem jou Modderhuis toe. 2) Radio-opvangs is uitstekend. Oorweeg dit om 'n kleintjie saam te neem. 3) 'n LED-lampie of twee is handig. 4) Pak hoede en 'n kamera in!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Rustig, pragtig, sielerus. Ons was so verras met die Modderhuisie, baie smaakvol versier en alles wat jy nodig het. Daar is nie selfoonontvangs nie (daar is wel 'n plekkie wat jy kry sou jy teen die berg uitry) en dit maak dat jy regtig uitrus en sommer jouself weer vind. Dis eg plaas met donkies en springbokke en al. Ons het ente gestap in die rivier, dis pragtig en het ook 'n koedoe teen die rant sien uithardloop. Die natuurskoon is so spesiaal met al die rante Karooplantegroei en die pragtigste klippe en rotse, 'n "extreme mountain biking"- en stap-paradys. As jy jouself wil vind in die geharwar van die lewe in die stad is dit die plek om heen te gaan en dis glad nie te ver nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan En Gideon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Beautiful stay in Moordenaars Karoo. Stunning cottage, beautifully decorated with everything you need and more, lovely dam to cool off, lovely walks and amazing stars at night! Great hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Max B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Absolute tranquility. The modderhuis is an absolute gem, it combines stylish with Karoo simplicity. The farm is wonderfully quiet and the hike along the buffelsrivier is spectacular. Wonderful host as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Karoozen. Klipwerf kuiers. Elke oomblik van die kuier het ons verras. Sammy het ons buite die dorp opgetel en na die plaas geneem. Die rit opsigself ‘n avontuur. Die kaggel het gebrand toe ons opdaag. Die kliphuis was stylvol en keurig ingerig. Ella se plaasbrood het vir ons gewag. Franci se ete aan huis was ‘n feesmaal. Ons het bedags sorgvry gestap en saans onder die sterrehemel gekuier. Hierdie aardse karoo ervaring word hoogs aanbeveel – veral as jy weer in kontak met jouself en die natuur wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Rus vir jou siel en 'n holte vir jou voet. Wat 'n wonderlike ondervinding was dit om in die pragtig gestileerde modderhuisie in die Moordenaarskaroo te oornag. Daar is persoonlike aandag aan die fynste besonderhede gegee, onder andere die voorsiening stapstokke, braaibenodighede en heerlike beskuit ens. Die natuur is asemrowend mooi. Franci was baie behulpsaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Franci Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Bloukrans Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmQ3b1ROsKGq8OtUrnZuFbvfZBUKVWJGYxiMeTNnDb906kDEyCm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 N1 Bloukrans Farm 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.031666666667 20.916388888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang