LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bloukrans Klein-bewarea | LekkeSlaap
+22

Bloukrans Klein-bewarea

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Bloukrans Klein-bewarea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacques L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoozen. Klipwerf kuiers.

Elke oomblik van die kuier het ons verras. Sammy het ons buite die dorp opgetel en na die plaas geneem. Die rit opsigself ‘n avontuur. Die kaggel het gebrand toe ons opdaag. Die kliphuis was stylvol en keurig ingerig. Ella se plaasbrood het vir ons gewag. Franci se ete aan huis was ‘n feesmaal. Ons het bedags sorgvry gestap en saans onder die sterrehemel gekuier. Hierdie aardse karoo ervaring word hoogs aanbeveel – veral as jy weer in kontak met jouself en die natuur wil kom.

Dirk K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The beautiful sounds of silence.

Thank you to Jean, Koos and Franci for a wonderful stay. It was so special to hear the sounds of silence, to experience a night under the starry sky and to get back to the simple life - a life filled with peace, tranquillity and a closeness to nature.

Frik W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel en 'n holte vir jou voet.

Wat 'n wonderlike ondervinding was dit om in die pragtig gestileerde modderhuisie in die Moordenaarskaroo te oornag. Daar is persoonlike aandag aan die fynste besonderhede gegee, onder andere die voorsiening stapstokke, braaibenodighede en heerlike beskuit ens. Die natuur is asemrowend mooi. Franci was baie behulpsaam en gasvry.

Sandra L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Minimalistic, quiet, peaceful, bespoke.

Everything you need is there and more. The perfect hideaway to relax, read, hike and swim.

Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Bloukrans Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ6huZCZpDlMkE0BPO9D2Mlr3ayniKJ8NrkeAtX98XhO8BdLiGc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 N1 Bloukrans Farm 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.031666666667 20.916388888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!