Blue Bay Studio
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Palace Hill, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blue Bay Studio is 'n selfsorgchalet in Simonstad wat in Valsbaai in die Kaapse Skiereiland geleë is.
Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed met gemaklike linne. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis het verhit-en-eetgeriewe, soos 'n induksieplaat, 'n mikrogolf, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot 'n uitkykdek op die dak wat met 'n uitstekende uitsig spog.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Darren Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Palace Hill, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Bay Studio het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Palace Hill, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang