Blue Bell
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Flower Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Blue Bell is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in 'n sentrale ligging in Hermanus. Die eiendom bied slaapplek vir 'n gesin van tot 7 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n enkelbed in 'n aparte oop area.
Die aparte badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, kookgerei en eetgerei in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n knus kaggel.
Die oordekte patio is perfek om 'n oggendkoffie of 'n aandglas wyn te geniet, ongeag die weer. Die pragtige tuin, kompleet met 'n speelgrond, maak dit 'n ideale toevlugsoord vir gesinne.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Flower Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Bell het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Flower Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang